Wanneer is die wegraping

Die Heilige Gees en die Wegraping - My Gedigte, …

Die idee van die wegraping [1] - Dirk Venter Sodra ʼn mens oor die Wederkoms van die Here begin praat, is die heel belangrikste vraag wat gevra kan word: "is ek gereed?" "Wanneer die-kinders-van-die-Here en die-res van mekaar geskei gaan word, in wie se geselskap gaan ek myself bevind?" In die lig van hierdie vraag, is die besonderhede van die Wederkoms nie eintlik so belangrik nie. Die

Die Waarheid oor die Wegraping - Suider Kruis

Die wegraping staan duidelik in verband met die eerste opstanding wanneer al die ware gelowiges verheerlikte liggame sal verkry. Miljoene van dié wat weggeraap gaan word, is reeds dood, daarom moet hulle eers onverganklike nuwe liggame kry.

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE WEGRAPING IS …

Die Wegraping is die tyd wanneer die Bruid gehaal word. Jesus sal in die lug kom om Sy Bruid te kom haal en na Sy woning in die Hemel te neem. Net God die Vader weet op watter tyd hierdie gebeurtenis gaan plaasvind (Matt. 24:36). Verder sal dit net gebeur sodra die woonplek voorberei is (Joh. 14:1-3).

Redes vir die Wegraping - VRYE BAPTISTE

Die woord "WEGGEVOER" in 1 Thes 4:17 (Harpazo in Grieks) beteken om vinnig weggeruk te word. Hierdie woord word dan ook gebruik om die aksie te beskryf wanneer n arend sy prooi gryp en vinnig daarmee wegvlieg. Die bewering deur sommige kritici dat die woord "Wegraping" nie in die Bybel voorkom nie, is dus van alle waarheid ontbloot. Die woord

Die Heilige Gees en die Wegraping - My Gedigte, …

Wanneer die ware kerk egter skielik weggeneem word, dan verdwyn die lig van die wêreld en breek die uur van die duisternis aan. Dan kan die mens van sonde sonder teëstand geopenbaar word. Die wegraping móét plaasvind voordat die Antichris sy verskyning kan maak!

Wanneer tydens die wegraping tribulasie gebeur die …

wanneer is die wegraping
Die wat nie in die wegraping glo nie, is baie lief om te sê dat die woord “wegraping Wanneer die Christene egter skielik weggeneem word, dan verdwyn die lig van die wêreld en breek die uur van die duisternis aan. Dan kan die mens van sonde sonder teëstand geopenbaar word.

Die Eindtyd - Die Wegraping

Deur Johan Malan, Universiteit van die Noorde. Opsomming: Die belofte oor die wegraping is van die allergrootste belang. Hierdie gebeurtenis sal die kerkbedeling afsluit wanneer die ware Christene na die hemel weggevoer word om voor die regterstoel van Christus te verskyn.

Wanneer gebeur die wegraping? • FaithEquip

wanneer is die wegraping
Na die wegraping van die Kerk, “wanneer die volheid van die heidene ingegaan het,” gaan God dus weer aan Israel aandag gee as ‘n volk deurdat Hy toelaat dat hulle deur die Groot Verdrukking gaan sodat hulle uiteindelik sal terugkeer na Hom deur Jesus te aanvaar as hul Messias wanneer Hy kom om hulle aan die einde van die Groot Verdrukking

Die wegraping van die Kerk • FaithEquip

Eers wanneer die wegraping plaasvind en die Heilige Gees saam die Bruid weggeruk word, kan die Antichris in sy volle ‘evilness’ verskyn. Kom ons kyk na 2 Thes.2:3. Hier skryf Paulus die eerste en enigste keer oor die wettelose mens (die seun van die verderf).

Die laaste basuin na die wegraping - Suider Kruis

Die wegraping vind voor die verskyning van die Antichris plaas. Die Antichris kan nie geopenbaar word totdat hy wat hom teëhou, uit die weg geruim is nie. Moet dus nie die teorie aanvaar dat die wegraping in die middel van die verdrukking plaasvind nie.

Wanneer gebeur die wegraping? • FaithEquip

Die Wegraping. Daar word baie gewonder en bespiegel oor of daar ‘n wegraping is, en indien wel, wanneer die wegraping gaan plaasvind. Baie vind troos daarin dat die wegraping gaan plaasvind, voor die groot verdrukking. In Vader se Woord vind ons die volgende geskrifte: 1.

\

http://auladigitrans.es/
who wins celebrity apprentice 2017 waar is jy nou vlucht amsterdam kaapstad value in afrikaans vlugte van kaapstad na windhoek

To change this page, upload your website into the public_html directory.