Drieankerbaai is n klein voorstad van Kaapstad tussen Seepunt en Groenpunt.Die naam is ontleen aan die drie ankers in die baai, waartussen vroeër kettings gespan is om dit teen vyandige invalle te beskerm.
NG gemeente Drieankerbaai is n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk wat op 10 Maart 1880 van die Groote Kerk afgestig het en wat op Sondag 14 Maart 2010 sy 130-jarige bestaan gevier het. Dit is die 90ste gemeente wat in die destydse Kaapkolonie gestig is en naas die moedergemeente, Wynberg en Durbanville die oudste NG gemeente in die metropolitaanse gebied van Kaapstad.
Home Jobs jobs now available in Drieankerbaai, Western Cape. Tutor, Proefleser: Netwerk24- Johannesburg/kaapstad, Compliance Officer and more on Indeed.com
Stonehurst Guest House bied gasteverblyf in Drieankerbaai, Kaapstad. Dié gastehuis is die ideale verblyf vir gaste wat die besienswaardighede aan die Atlantiese kus wil besoek. Daar is plaaslik vervaardigde meube
WAAR Drieankerbaai, Kaapstad Grootte 92 m² Nikki se versameling plaaslike en internasionale kuns (onder meer werke deur die Suid-Afrikaanse kunstenaars Chris Spies en Sthenjwa Luthuli, en die Franse kunstenaar Jean Starck) maak ’n interessante fokuspunt in die leefruimte uit en trek die aandag van die TV af. ’n Gemaklike rusbank komplementeer die res van die meubels.
NG Gemeente Drieankerbaai: Basaar. Ervaar ‘n oudtyse basaar in die hartjie van Kaapstad. Luister na die boereorkes onder die bome van die kerktuin en die sterre. Kies en keur uit pannekoek, boerewors, spitbraai, vetkoek, vars slaaie, en natuurlik basaarpoeding!
Find the best trails in Drieankerbaai, Western Cape (South Africa). Discover the most beautiful places, download GPS tracks and follow the top routes itinerary on a map. Record your own trail from the Wikiloc app, upload the route and share it with the community.
Drieankerbaai is a suburb of City of Cape Town, Western Cape with a postal code. It is about 3 kms southeast of WCs capital city of Cape Town. Location/Code Province: All Provinces Eastern Cape Free State Gauteng KwaZulu-Natal Limpopo Mpumalanga North West Northern Cape Western Cape
Drieankerbaai Gemeente. 467 likes · 18 talking about this. n NG Kerk in die hartjie van Seepunt wat al meer as 130jaar hier staan. Lief vir sy mense en die verskillende karakters in die omgewing.
☼ Drieankerbaai Western Cape South Africa Weather Forecast 5 Day. Today Drieankerbaai Western Cape South Africa: Sunny with a temperature of 23°C and a wind North-West speed of 24 Km/h. The humidity will be 38% and there will be 0.0 mm of precipitation.
Groote Kerk Kaapstad. 1,854 likes · 23 talking about this. Amptelike blad van die Groote Kerk Kaapstad. Eredienste Sondae 10:00 & 19:00 (Hartklop), Adderley Str, Kaapstad …
track & trace your parcel
Drieankerbaai local information and maps. Drieankerbaai is a section of populated place in Western Cape, South Africa, Africa. Drieankerbaai is also known as Three Anchor Bay.
Find the best Hiking trails in Drieankerbaai, Western Cape (South Africa). Discover the most beautiful places, download GPS tracks and follow the top routes on a map. Record your own trail from the Wikiloc app, upload it and share it with the community.